1995 Japannese Grand Prix

Die 1995 Formule Een Japannese Grand Prix is op 29 Oktober 1995 op die Suzuka Internasionale Renbaan in Suzuka, Japan gehou. Dit was die sestiende en voorlaaste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Michael Schumacher in 'n Benetton-Renault gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy